'n Geleentheid is 'n saam Bid, saam Praat, saam Groei, saam Dra, saam Glo, saam Uitreik en saam Vashou aan God Geleentheid.

Inligting oor 'n Geleentheid
'n Geleentheid is 'n nie dinominasie gebonde byeenkoms waar almal welkom is. Die doen van 'n Geleenheid is om 'n geleentheid daar te stel waar jongmense mekaar kan ondersteun, vir mekaar kan bid, saam kan dra en saam deur geloof in God onderleiding van Sy Gees nader aan God te groei, asook 'n beter verhouding met Hom en onsself te he.  Onderleiding van God se Gees wil 'n Geleentheid ook uitreik na ander astrome lewende water en boodskap van hoop saam met God en ander in die krake van die lewe waarin mense vasgeval geraak het. Saam gaan ons leer, saam gaan ons groei, saam gaan ons vir mekaar daar wees, en saam gaan ons ander in God se koninkryk na toe uitreik as hande en voete van God se Evangelie en as gestuurdes van die Here wat deel is van Sy huisgesin. Ons wil mekaar nie net warm broei in geloof nie maar deel raak van God se bediening en waar God steeds besig is in die wêreld. ​
Ekstra
Skakel in by 'n Geleentheid elke Woensdag
Almal is welkom
 Bring jou bybel 

Bybel Studie

Duik diep in die Woord van God met ons boeiende Bybelstudiesessies. Leer, reflekteer en groei in jou geloof terwyl jy saam met ander in skakel.

Gemeenskapsuitreiking

Onderleiding van God se Gees wil 'n Geleentheid ook uitreik na ander astrome lewende water en boodskap van hoop saam met God en ander in die krake van die lewe waarin mense vasgeval geraak het. Die gemeenskapsuitreiking sal saam bespreek word.

  • 25 Sylvia Street, Heatherdale AH, Akasia, South Africa